Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Uganda: Vervaardiger van gay-verhoogstuk vrygelaat

2012-09-17 17:32
Tweets Share Share line Print

Kampala – Uganda het ‘n Britse teatervervaardiger op borgtog vrygelaat ná hy in hegtenis geneem is oor ‘n produksie oor ‘n homoseksuele man.

Die produksie was glo sonder die regte magtiging gehou, het sy prokureur gesê.

David Cecil, wat tot twee jaar tronkstraf kan kry as hy skuldig bevind word, is Donderdag in hegtenis geneem.

“Hy is nou borgtog toegestaan en word vrygelaat,” het John Francis Onyango, Cecil se prokureur, gesê en bygevoeg dat die borgtog sowat $200 (sowat R1 600) gekos het.

Onyango het gesê dat Cecil in ‘n goeie toestand is en dat hy beveel is om weer in ‘n maand se tyd in die hof te verskyn.

Cecil (34) moet spesiale magtiging vanaf die hof kry as hy die land wil verlaat.

Die verhoogstuk The River and The Mountain was by verskeie teaters in Kampala aangebied ten spyte daarvan dat Uganda se regering dit verban het.

Die verhoogstuk volg ‘n man wat openlik erken dat hy gay is en volg ook Uganda se uitgesproke anti-homoseksuele beleide.

Homoseksualiteit is ‘n misdaad in Uganda en die regering oorweeg dit om sekere homoseksuele dade met die doodstraf te penaliseer.

Die openbare bespreking van homoseksualiteit kan met sewe jaar tronkstraf gestraf word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Overborder Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Tax manager

Sandton
Communicate Cape Town Finance
R600000 - R700000

Tax Specialist

Midrand
Communicate Cape Town Finance

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.