Uganda: 'Erge' gays kan doodstraf kry

2009-12-10 16:37
Tweets Share Share line Print

Kampala - Uganda sal terugkeer na die dae onder Idi Amin as die land wetgewing toelaat waarvolgens mense in hegtenis geneem kan word en selfs die doodstraf kan kry oor homoseksualiteit.

Aktiviste wat vir gay-regte veg het die voorgestelde wetgewing vergelyk met 'n omstrede bevel wat in 1972 deur die voormalige diktator, pres. Idi Amin, gegee is.

Amin het opdrag gegee dat alle Asiërs, selfs dié wat in Uganda gebore is, uit die land verban moet word.

Die voorgestelde wet, wat onder bespreking is in die Ugandese parlement, sal “erge homoseksualiteit” met die dood kan straf.

"Hierdie is ‘n manier om spesifieke mense te teiken en dood te maak, soortgelyk aan die taktieke van Idi Amin," het Jacqueline Kasha, ‘n lesbiese Ugandese menseregte-aktivis, gesê.

"Daar is reeds ‘n wet oor homoseksualiteit,” het Jacqueline Kasha, ‘n lesbiese Ugandese menseregte-aktivis, gesê.

Aktiviste sê dié voorgestelde wet kan sowat 'n halfmiljoen homoseksuele, biseksuele en transseksuele Ugandese in ballingskap sien tree.

Hulle sal tien teen een uit die land moet vlug om vervolging vry te spring, meen die aktiviste.

Homoseksualiteit is onwettig in Uganda. Die land se gereg stel voor dat mense wat hulle herhaaldelik aan homoseksualiteit skuldig maak met die doodstraf gevonnis word.

Kasha sê dié wet oortree alle aspekte van menseregte.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: uganda  |  homoseksualiteit  |  gay regte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.