Uganda: 'Amerikaanse troepe kom nie namens ons veg'

2011-10-17 15:29
Tweets Share Share line Print

Kampala – Yoweri Museveni, die Ugandese president, het gesê dat Amerikaanse “personeel” wat na Uganda gestuur word om te help in die stryd teen die rebelle-groep, The Lord’s Resistance Army (LRA), nie aan gevegte gaan deelneem nie.

Museveni het Sondag gesê dat dit verkeerd is om te sê dat Amerika troepe stuur om teen die LRA en sy leier, Joseph Kony, te kom veg.

“Dit is beter om hulle Amerikaanse personeel te noem in plaas van troepe,” het hy gesê.

Die Amerikaners sal help om inligting in te samel, het hy gesê.

“Wanneer hulle troepe genoem word, klink dit of hulle namens ons kom veg.”

“Ons sal dit nooit toelaat dat troepe namens ons kom veg nie. Ek sal nooit aanvaar dat buitelandse troepe vir ons kom veg nie. Ons het die kapasiteit om ons eie gevegte te veg,” het Museveni gesê.

President Barack Obama het Vrydag gesê dat hy ‘n honderd Amerikaanse troepe – meestal spesiale taakmagte – na sentraal-Afrika stuur om te adviseur in die geveg teen die LRA.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: yoweri museveni  |  amerika  |  uganda  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.