Uganda: 18 leerders dood na weerlig skool tref

2011-06-29 15:24
Tweets Share Share line Print

Kampala - Agtien leerders is dood en 50 beseer toe ‘n weerligstraal ‘n laerskool in die weste van Uganda getref het, het die polisie Woensdag gesê.

Weerlig het Dinsdag die Laerskool Runyanya in Kiryandongo, 225 km noord van Kampala, getref. Daar is 15 meisies en drie seuns dood, het Judith Nabakooba, die polisiewoordvoerder, gesê.

“Die beseerdes is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem. Van die wat ernstig beseer is, is 15 na die Mulago-hospitaal in Kampala geneem,” het Nabakooba gesê.

Volgens plaaslike media het ‘n verdere 21 skoolleerders Dinsdag doodgebrand nadat weerlig ‘n skool in die Zombo-distrik getref het. Dié voorval kon egter nie deur die polisie bevestig word nie.

Nabakooba kon nie bevestig presies hoeveel mense die afgelope ruk deur weerlig dood is nie. Volgens‘n plaaslike koerant is daar in die afgelope week 28 mense dood, insluitend Dinsdag se slagoffers.

Uganda ondervind swaar reënstorms wat nie normaal vir die seisoen is nie.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: uganda  |  reenseisoen  |  weerlig

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.