Twee sterf in aanvalle in Nigerië

2012-01-07 18:31
Tweets Share Share line Print

Kano – Minstens twee mense is in ‘n noordoostelike Nigeriese dorp dood in ‘n aanval deur gewapende Islamiete wat later met sekuriteitsmagte in gevegte betrokke geraak het, het ‘n verpleegster Saterdag gesê.

“Twee lyke, van ‘n polisieman en ‘n Igbo-handelaar, is na die lykshuis gebring. Hulle is in die aanvalle gisteraand dood,” het die verpleegster by die Potiskum-hospitaal gesê.

Volgens inwoners is die twee doodgeskiet toe gewapende mans drie banke beroof het.

Die polisieman het wag gestaan by een van die banke, terwyl die handelaar in die kruisvuur getref is toe hy van sy winkel, wat langs die bank is, probeer vlug het.

Honderde mense het Saterdag uit hul huise in Potiskum gevlug ná dodelike gevegte tussen Islamiete en sekuriteitsmagte deur die nag.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: nigerië  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.