Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tunisië: Hotel aangeval oor alkohol

2012-09-05 15:05
Tweets Share Share line Print
Video - Wisconsin-skieter was regse ekstremis
Die 40-jarige Amerikaner wat hierdie naweek ses mense by 'n Sikh-tempel afgemaai het, het bande met regse ekstremiste gehad. KYK
 

Tunisië – Moslem-ekstremiste het ‘n hotel in die Tunisiese dorpie Sidi Bouzid aangeval omdat 'n kroeg in die gebou steeds alkohol bedien.

Aktiviste het bottels gebreek en klante weggejaag by die Horchani-hotel, het nuusagentskappe berig.

Die verkoop en drink van alkohol is wettig in Tunisië. Die land het egter die afgelope tyd ‘n herlewing in Islamitiese ekstremiste-voorvalle beleef sedert pres. Ben Ali uit sy pos gewerk is.

Jamil Horchani, eienaar van die hotel, het gesê ekstremiste het die hotel Maandagaand aangeval en heelwat skade aangerig.

“Hulle het die kamers binnegegaan, die meubels beskadig en bottels gebreek.”

Volgens Horchani het die groep al voorheen gedreig om die hotel aan te val tensy hy nie ophou alkohol bedien nie.

Moslem-ekstremiste het in Mei ‘n optog gehou waartydens hulle gevra het dat hotelle en kroeë wat alkohol bedien, buite die dorp hervestig moet word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: tunisië  |  alkohol  |  ekstremiste
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 18:56 PM
    Road name: N3 Northbound
    Accident before Linksfield Road, queuing traffic through Gilloolys Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.