Tsvangirai wil saamwerk, maar...

2009-10-21 15:30
Tweets Share Share line Print

Harare - Morgan Tsvangirai het weer sy besorgdheid rakende die mislukte magsdeling ooreenkoms met Robert Mugabe uitgespreek.

Tydens ‘n besoek vandeesweek aan Mosambiek het Tsvangirai sy verbintenis aan die Zimbabwiese eenheidsregering bevestig.

Hy het egter bygevoeg dat hy slegs weer met Mugabe se Zanu-PF sou saamwerk as “die magsdeling ooreenkoms in sy totaliteit ingestel word”.

Hy het tydens ‘n vergadering met pres. Armando Guebuza, voorsitter van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se paneel oor verdediging en sekuriteit, gesê hy is besorgd oor kwessies wat onopgelos bly in die koalisieregering.

Die paneel het voorgeneem om later die week verteenwoordigers na Zimbabwe te stuur om die situasie te beoordeel.

Hulle sal met MDC en Zanu-PF amptenare vergader, sowel as met Mugabe.

Tsvangirai is veral besorgd oor Mugabe se aanstelling van sy kamerade as hoof van die Reserwe Bank en as prokureurgeneraal en Mugabe se selektiewe toepassing van geregtelikheid.

- Sapa

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.