Tsvangirai terug in Zim-regering

2009-11-06 12:18
Tweets Share Share line Print

Maputo – Die premier van Zimbabwe, Morgan Tsvangirai, het Donderdag gesê hy het sy boikot van magsdeling met pres. Robert Mugabe beëindig, wat die land se regering vir drie weke lam gelê het.

Volgens Tsvangirai gaan ‘n konferensie wat deur verskeie leiers in Suidelike Afrika bygewoon gaan word, asook die land se drie grootste politieke partye, binne die volgende 15 dae besluit hoe om die situasie op te los.

“Binne die volgende 30 dae moet alles kwessie opgelos wees.”

Tsvangirai het sy bande met Mugabe se ‘onbetroubare en oneerlike’ party op 16 Oktober verbreek.

Volgens hom sal verhoudinge eers verbeter wanneer die onopgeloste sake uitgestryk is.

Mugabe het geen kommentaar gelewer nie.

Met Mugabe en Tsvangirai se twee partye wat saamgesmelt het, het die land se ekonomiese situasie verbeter. Maar die ooreenkoms was deurtrek met dispute oor die aanstelling van lede van die provinsiale regering en Mugabe se eensydige heraanstelling van Gideon Gono, hoof van die reserwebank , en Johannes Tomana die prokureur-generaal.

Tsvangirai se MDC-party beweer ook dat lede van sy party geteiken word vir geregtelike vervolging.

Donderdag se konferensie is gereël deur die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC), wat tydelik bestaan uit Mosambiek, Swaziland en Zambië.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.