Tripoli: Verbrande lyke in pakhuis gevind

2011-08-29 10:42
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Talle verbrande lyke is in ‘n pakhuis buite Tripoli gevind terwyl daar steeds na duisende vermiste gevangenes van Muammar Gaddafi se regime in Libië gesoek word.

Gaddafi se troepe het die pakhuis in Salahaddin, suid van Tripoli, gebruik om burgerlikes aan te hou.

Die menseregtewaghond Human Rights Watch, wat onderhoude met van die oorlewendes gevoer het, het gesê die gevangenes is verlede Dinsdag tereggestel toe Gaddafi se troepe hulle begin skiet het en handgranate in die pakhuis gegooi het.

Die gebou is drie dae later aan die brand gesteek.

Sowat 45 lyke is in die pakhuis gevind en twee lyke wat nie verkool is nie, is buite die pakhuis aangetref.

Die pakhuis was langs ‘n militêre basis geleë.

“Dit is ongelukkig nie die enigste geval van gevangenes wat tereggestel is in die laaste dae wat die Gaddafi-regering beheer oor Tripoli gehad het nie,” het Sarah Leah Whitson, ‘n direkteur van Human Rights Watch in die Midde-Ooste en Noord-Afrika, gesê.

Volgens van die gevangenes wat oorleef het, is hulle aangehou omdat hulle daarvan verdink is dat hulle rebelle was of die rebelle ondersteun het.

Volgens die Nasionale Oorgangsraad word sowat 50 000 gevangenes van die Gaddafi-regime vermis.

Die rebelle het ook verbrande lyke van gevangenes in hospitale gevind.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  tripoli  |  libië  |  oorlog  |  rebelle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K2 SAP FICO Consultant

South Africa. Durban
Hire Resolve
R250000 - R350000

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.