Toutrekkery oor Gaddafi se lyk

2011-10-22 09:17
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Familielede van die voormalige Libiese leier Muammar Gaddafi het Saterdag die Nasionale Oorgangsraad gevra om sy lyk te oorhandig sodat hy volgens Islamitiese vereistes in Sirte begrawe kan word.

"Ons doen 'n beroep op die VN, die Organization of the Islamic Conference en Amnestie Internasionaal om die Nasionale Oorgangsraad te dwing om die martelaars se lyke aan ons in Sirte te oorhandig en om ons toe te laat om die begrafnis volgens Islamitiese reëls en tradisies uit te voer," het 'n verklaring gelui.

Volgens die verklaring, wat deur die Siriese pro-Gaddafi-televisiestasie Al-Rai uitgesaai is, eis familielede dat die lyke van Gaddafi, sy seun en ander wat Donderdag om die lewe gebring is, dadelik oorhandig word.

Gaddafi is Donderdag lewend deur vegters in Sirte aangekeer. Volgens party ooggetuies is hy gevind waar hy in 'n pyp onder 'n pad wegkruip.

Gaddafi en sy seun Moutassem is kort ná hulle gevange geneem is om die lewe gebring.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.