Togo uit Afrikabeker ná dodelike aanval

2010-01-09 20:37
Tweets Share Share line Print

Cabinda - Togo se nasionale sokkerspan het hulself aan die Afrikabeker-sokkertoernooi onttrek ná drie mense dood is tydens 'n aanval op die span se toerbus.

Die bus is Saterdag aangeval in die Angolese provinsie van Cabinda, waar rebelle gereeld terreur saai.

Manchester City het Saterdagmiddag bevestig Togo sal nie aan die sokkertoernooi deelneem nie.

Togo se kaptein, Emmanuel Adebayor, speel ook vir dié Engelse span.

Kossie Agassa, 'n doelwagter vir Togo, het aan 'n Franse radiostasie, Istres, gesê drie passasiers is tydens die aanval dood.

'n Assistent-afrigter, 'n spanwoordvoerder en die Angolese busbestuurder het omgekom. Die name van die slagoffers was nie ten tyde van die berig bekend nie.

Volgens organiseerders sal die sokkertoernooi egter voortgaan.

'n Plaaslike rebellegroep, FLEC, het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar. Hulle het ook gedreig dat soortgelyke terreur sou volg.

- Sapa-AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K2 SAP FICO Consultant

South Africa. Durban
Hire Resolve
R250000 - R350000

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.