Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Togo: Voormalige hoof van oliereus verskyn in hof

2012-09-17 13:46
Tweets Share Share line Print

Lome – Loik Le Floch-Prigent, voormalige hoof van die oliereus Elf, moet in ‘n Togolese hof verskyn na hy aan die land as gevolg van ‘n bedrogondersoek uitgelewer is.

Die voormalige voorsitter van Elf is in Abidjan, Ivoorkus in hegtenis geneem toe hy Vrydagaand probeer het om ‘n vlug na Parys te haal.

Hy is die volgende dag na Togo verplaas en sal glo Maandag in die hof verskyn.

Le Floch-Prigent se prokureur, Patrick Klugman, het die uitlewering sterk veroordeel.

“Die maniere van uitlewering wat ons ken, is nie gerespekteer nie,” het Klugman gesê.

Hy het vroeër die uitlewering as ontvoering afgemaak, maar het intussen die uitlating terug getrek.

‘n Aanklaer in die Ivoorkus het egter gesê dat die internasionale verplasing ‘n saak tussen die twee lande se polisiemagte is.

“Ons het die reëls van Interpol gevolg,” het Noe Dje, Interpol se adjunk-aanklaer, gesê.

Le Floch-Prigent se in hegetenisneming volg ná ‘n Emirati-sakeman beweer het dat hy die slagoffer van bedrog ter waarde van $48 miljoen (sowat R395 miljoen) was.

Die sakeman Abbas Al Yousef beweer dat Le Floch-Prigent sy persoonlike raadgewer tydens die bedrogspul was.

Klugman beweer egter dat sy kliënt vasgevang is in ‘n interne politieke magspul.

Al Yousef beweer dat die $48 miljoen gesteel is uit die rekening van die voormalige leier van die Ivoorkus se weermag, Robert Guei. Guei is in 2002 dood, maar Al Yousef het toegang tot sy rekening gehad.

Le Floch-Prigent het al tronkstraf in Frankryk vir korrupsie uitgedien.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: togo  |  bedrogspul
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:23 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    DELAYS between the M21 and Hornsnek Road
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.