Toeriste sterf in Kenia

2009-10-26 03:55
Tweets Share Share line Print

Londen. – Twee bejaarde Britte is op vakansie in Kenia vermoor.

Die Britse departement van buitelandse sake het Sondag bevestig Norman Joel (70) en sy vrou, Rita (67), is verskeie kere gesteek tydens ’n vermeende rooftog in Mombasa, het The Mail on Sunday berig.

Die moorde is op 15 Oktober by die Britse ambassade aangemeld.

“Die polisie ondersoek die saak. Ons is in verbinding met die familie en sal hulle op hoogte hou van die inligting wat ons van die Keniaanse owerheid kry,” het ’n woordvoerder van die Britse departement van buitelandse sake gesê.

Jack Joel, Joel se broer, het gesê: “Al wat hulle wou doen, is om die sonskyn te geniet, op die strand te lê en die plaaslike kultuur in te neem. Ons is geskok en abso­luut platgeslaan,” het hy volgens die koerant gesê.

Die departement van buitelandse sake waarsku Britte wat na Kenia reis: “Rooftogte deur bendes kan enige tyd gebeur, veral in Nairobi en Mombasa. Vermy dit om ná donker rond te loop, aangesien aanvalle enige plek kan gebeur, maar veral in afgeleë gebiede soos strande.” 

–Sapa

Lees meer oor: kenia  |  sterftes

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.