Talle dood ná ontploffings in suide van Somalië

2011-10-31 16:44
Tweets Share Share line Print

Mogadisjoe – Talle burgerlikes is dood tydens ‘n lugaanval op ‘n voedselverspreidingssentrum in die suide van Somalië, twee weke nadat ‘n land- en lugsending deur Kenia in die omgewing begin is.

“Een van die bomme het ontplof naby ‘n kamp waar verdagte lede van die Shebaab kos aan ontwortelde families verskaf het,” het Abdikadim, ‘n plaaslike inwoner, aan AFP gesê.

“Talle mense is daar dood, ek het drie van hulle gesien,” het hy in Jilib, ‘n dorp sowat 100 km noord van Kismayo, Somalië se hoof-hawe in die suide en al-Shabaab se belangrikste vesting, gesê.

“Vier groot ontploffings kon in Jilib gehoor word,” het Moalim Isak, nog ‘n ooggetuie, gesê.

“Ten minste vyf mense is dood toe een van die bomme ‘n voedselverspreidingsentrum getref het.”

‘n Shebaab-beampte het met AFP gepraat op die voorwaarde dat sy naam nie genoem word nie.

Hy het die Keniaanse weermag daarvan beskuldig dat hulle tien burgerlikes vermoor het nadat die voedselverspreidingsentrum geteiken is.

‘n Beampte van die Keniaanse weermag kon nie die voorval bevestig nie, maar hy het erken dat Keniaanse magte tien vegters van al-Shabaab in dieselfde omgewing doodgemaak het.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: somalië  |  kenia  |  bomaanvalle  |  ontploffings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.