Talle beseer tydens botsings op Tahrir-plein

2011-11-30 14:22
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Sowat 79 mense is oornag tydens skermutselings tussen betogers en straatverkopers in Kaïro se berugte Tahrir-plein beseer, het die departement van gesondheid Woensdag gesê.

Die botsings het begin toe betogers wat reeds byna twee weke op die plein uitkamp, straatverkopers probeer verjaag het. Die botsings het vinnig handuit geruk toe beide kante mekaar met klippe en petrolbomme bestook het, het ooggetuies gesê.

Die geweld het begin slegs ure nadat die eerste fase van die parlementêre verkiesing vreedsaam afgehandel is.

Die meeste van die beserings kon op die toneel behandel word, maar 27 mense moes in die hospitaal opgeneem word, het die departement gesê.

Betogers het die plein beset as deel van ‘n protesaksie teen die militêre raad wat die land regeer sedert Hosni Mubarak se regime in Februarie tot ‘n val gekom het. Die betogers eis dat die weermag mag aan ‘n burgerlike regering oorgee.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: egipte  |  geweld  |  betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.