Supermodel glo onbewus van sakkie se inhoud

2010-08-05 12:43
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Die supermodel Naomi Campbell het Donderdag in die hof getuig dat sy aangeneem het ‘n sakkie 'vuil klippies' was 'n geskenk van Charles Taylor, die voormalige Liberiese president.

Campbell en Taylor het mekaar in 1997 tydens ‘n ete wat deur oudpres. Nelson Mandela gehou is, ontmoet.

“Terwyl ek geslaap het, het ek ‘n klop aan my deur gehoor. Toe ek oopmaak het twee mans ‘n sakkie aan my oorhandig en gesê: ‘Hierdie is ‘n geskenk aan jou,’" het Campbell in die hof getuig.

Sy het glo die sakkie langs haar bed neergesit en dit eers die volgende oggend oopgemaak.

"Ek het ‘n paar klippies gesien. Daar was geen nota aangeheg nie.”

Campbell het aan die regters gesê sy het aanvanklik nie gedink dat die vuilerige spoelklippies diamante is nie.

“Ek is gewoond daaraan om diamante in ‘n boksie te sien.”

Cambell het die volgende oggend tydens ontbyt glo haar voormalige modelagent, Carole White, en die aktrise Mia Farrow, oor haar geskenk ingelig.

“Een van hulle het gesê dit is duidelik ‘n geskenk van Charles Taylor, waarop ek gesê het, ja dit is,” het die supermodel getuig.

Taylor het die diamante glo na Suid-Afrika geneem om dit te verkoop, of in ruil vir wapens te gee.

Die verhoor duur voort.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... As die barbaarse Afrikane nie gekeer word nie, verpletter hulle die ganse Afrika en roei alles voor die voet uit. Hulle is onderontwikkeld en verstaan eenvoudig nie die konsep van bewaar, bewerk en vermeerder nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.