Strafhof verwys Malawi na VN

2011-12-13 11:23
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Die internasionale strafhof (ISH) het Maandag gesê hy verwys Malawi na die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad nadat dié land geweier het om pres. Omar al-Bashir van Soedan in hegtenis geneem.

Bashir word deur die ISH gesoek op aanklagte van volksmoord.

Die ISH het ‘n lasbrief vir die inhegtenisneming van Bashir uitgereik.

Volgens die Verdrag van Rome, wat die lidlande van die hof onderteken het, was Malawi verplig om Bashir in hegtenis te neem toe hy die land besoek het.

Op 15 Oktober het Bashir egter ongehinderd ‘n vergadering saam met ses ander staatshoofde in Malawi bygewoon en later terug na Soedan vertrek.

Die hof het Maandag gesê dat “die Republiek van Malawi geweier het om saam met die hof te werk deur nie vir Omar al-Bashir in hegtenis te neem en aan die hof uit te lewer tydens sy besoek aan Malawi nie.”

Die hof het “besluit om die saak na die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad te verwys.”

Bingu wa Mutharika, die president van Malawi, het voorheen gesê leiers van Afrika moet nie na die ISH geneem word vir misdade wat in Afrika gepleeg is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... As die barbaarse Afrikane nie gekeer word nie, verpletter hulle die ganse Afrika en roei alles voor die voet uit. Hulle is onderontwikkeld en verstaan eenvoudig nie die konsep van bewaar, bewerk en vermeerder nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K3/K4 SAP FI Consultant

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R500000 - R650000

K2 SAP FICO Consultant

South Africa. Durban
Hire Resolve
R250000 - R350000

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.