Somaliese rebelle is agter Uganda-bomaanval

2010-07-13 03:31
Tweets Share Share line Print

Kampala – 'n Somaliese militante groep wat bande met Al-Kaïda het, het Maandag verantwoordelikheid aanvaar vir die dodelike bomaanvalle in Uganda se hoofstad tydens die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Minstens 74 mense is tydens die aanval oorlede. Dit is deur rebelle van die Al-Shabaab by twee restaurante in Kampala geloods terwyl massas mense die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekyk het.

Die aanvalle het ‘n verinternasionalisering van Somalië se twee dekade lange burgeroorlog, gemerk.

"Ons het die aanvalle geloods omdat ons oorlog voer teen hulle,” het Mohamoud Rage, die Shabaab-groep se woordvoerder gesê.

 Dié stelling kom nadat Uganda bygedra het tot magte van die Afrika Unie wat die Somaliese regering in hierdie burgeroorlog ondersteun.

Volgens Kale Kayihura, ‘n plaaslike polisiehoof, is drie ontploffings in die stad geloods. Een was glo as gevolg van plofstof wat in 'n gebou geplant is, maar die ander twee was moontlik weens selfmoordbomaanvalle.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: uganda  |  bomaanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... As die barbaarse Afrikane nie gekeer word nie, verpletter hulle die ganse Afrika en roei alles voor die voet uit. Hulle is onderontwikkeld en verstaan eenvoudig nie die konsep van bewaar, bewerk en vermeerder nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.