Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Somalië bereid om seerowers amnestie te gee

2012-08-03 13:06
Tweets Share Share line Print
Video - SA gyselaars tuis
Bruno Pelizzari en Debbie Calitz, wat deur Somaliese seerowers ontvoer en verlede week vrygelaat is, is terug in Suid-Afrika. KYK
 

Londen –  Pres. Sharif Sheikh Ahmed van Somalië het gesê seerowers van dié land kan amnestie gegun word indien hulle gyselaars vrylaat en vaartuie aan hul eienaars terugbesorg, berig die London Times.

“Diegene wat bereid is om hul verlede agter te laat, sal vergewe word,” het dié staatshoof gesê.

“Die regering wil dit duidelik stel dat die deure oop is indien hulle wil inkom," het hy bygevoeg.

Ahmed is in 'n verslag van die VN, wat vroeër vandeesmaand uitgelek is, verbind aan beweerde korrupsie. Dié verslag vra dat die veiligheidsraad sanksies aan korrupte leiers moet oplê.

Dié verslag beweer dat Ahmed ‘n diplomatiese paspoort aan Mohammed Abide Hassan, hoof van die seerowers, gegee het as ‘n lokmiddel om sy netwerk te verklein.

Ahmed het die bewerings afgelag en gesê hy was nie bekommerd oor enige sanksies nie.

Altesaam 245 gyselaars word tans deur seerowers aangehou en die Europese Unie se taakmag teen seerowers glo dat minstens sewe gekaapte vaartuie ook nog in die seerowers hande is.

Abdiweli Mohamed Ali, premier van Somalië, het belowe dat die seerowers nie “met moord sou wegkom nie,” maar dat die regering bereid is om ‘n kompromie aan te gaan.

“My filosofie is dat mens nooit vrede deur geweld sal bereik nie,” het hy gesê.

“Daar sal van my kant af geen genade teenoor wees nie, maar as iemand opgee en om vergifnis vra, dan moet ons dit doen.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: somalië  |  seerowery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.