Soedan: Noorde en suide sal verder onderhandel

2011-07-05 10:51
Tweets Share Share line Print

Addis Ababa – Die noorde en suide van Soedan het Maandag ingestem om aan te hou met onderhandelinge oor probleme tussen die twee dele van die land voor die suide onafhanklikheid verkry op 9 Julie, het Igad, ’n interregeringsinisiatief in Oos-Afrika, gesê.

Suid-Soedan verkry Saterdag onafhanklikheid maar daar is steeds belangrike probleme wat onder die Omvattende Vredesooreenkoms (OVO) van 2005, wat deur Igad bemiddel is, uitsorteer moet word.

Dié organisasie, wat uit ses nasies bestaan, het Maandag ‘n beraad in Addis Ababa gehou wat deur president Omar al-Bashir, Soedan se president, en sy suidelike eweknie, Salva Kiir, bygewoon is. Die implementering van OVO was bo aan die agenda.

Igad het gesê hy prys die twee leiers omdat hulle ingestem het om die onderhandelinge na 9 Julie verder te neem.

Alle uitstaande probleme binne die OVO, insluitend die finale stand van Abyei, die omstrede grensdorp, die afbakening van die grens, olie en skuld moet nog bespreek word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... As die barbaarse Afrikane nie gekeer word nie, verpletter hulle die ganse Afrika en roei alles voor die voet uit. Hulle is onderontwikkeld en verstaan eenvoudig nie die konsep van bewaar, bewerk en vermeerder nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Procurement Administrator - Port Elizabeth

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Research and Information capturer - Port Elizabeth

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.