Soedan: 12 dood in gevegte oor die grens

2011-05-04 17:51
Tweets Share Share line Print

Juba - Volgens 'n beampte is minstens 12 mense die afgelope week dood ná hernude gevegte in Soedan se mees bestrede grensgebied.

Deng Arop Kuol, die hoofadministrateur van die omgewing, het gesê hy vrees nóg soortgelyke aanvalle in die volgende paar weke voordat Suid-Soedan in Julie onafhanklik word.

Die suide het in Januarie gestem om van die noorde te skei, maar die toekoms van die Abyei-omgewing bly onseker. Hulpgroepe en ontleders het gewaarsku dat gevegte oor dié area toekomstige verhoudings tussen die noorde en die suide in bedreiging kan bring.

Kuol het gesê ‘n groep van die noorde se weermag was Sondag by ‘n polisie-kontrolepunt gestop toe die groep probeer het om deur die Abyei-omgewing te beweeg sonder toestemming van die suide se regering. Ten minste 12 mense is in dié geveg dood.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: soedan  |  onafhanklikheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

COOPER S CONVERTIBLE
2006
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2005
R 94,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.