Skietery en brande op wittes se plaas

2009-10-31 04:29
Tweets Share Share line Print

Harare - 'n Groep kwaaddoeners het Vrydagaand toegeslaan op 'n plaas wat besit is deur wit Zimbabwiërs en in die proses op plaaswekers geskiet en vure gestook.

Drie plaaswekers is ernstig gewond tydens die besetting. 'n Man en twee vroue is in die hospitaal opgeneem met skietwonde. Hulle is glo met rubberkoeëls geskiet.

Rubberkoeëls word gewoonlik met outomatiese gewere geskiet, wat in dié land volgens wet slegs aan wetstoepassers uitgedeel is.

Luidens 'n plaaslike plaaswerkersunie is die plaas beset vir 'n hooggeplaasde beampte in die land se sentrale bank.

Die skietery op die Wilfrieda-plaas in die Chinhoyi-distrik sowat 100km noord van Harare toon op die verhoogde spanning in die land sedert nuwe gevalle van geweld onlangs uitgebreek het.

Daar word geglo die ondersteuners van pres. Robert Mugabe is die kwaadstokers in die nuwe vlaag geweld.

Dít volg op Premier Morgan Tsvangirai se besluit twee weke gelede om weg te breek van Mugabe se koalisieregering.

Volgens amptenare van plaaswekersunies is dit die eerste keer sedert Mugabe se veldtog in 2000 om plase van witmense af te neem wat gewere op plaasarbeiders gerig en gebruik is.

- Sapa

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

COOPER S CONVERTIBLE
2006
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2005
R 94,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.