Sengalese studente bots met polisie

2012-02-02 18:00
Tweets Share Share line Print

Dakar – Studente het 'n bus aan die brand te steek en gedreig om tot by die Senegalese president se paleis te loop, 'n dag nadat een van hul klasmaats tydens 'n betoging gesterf het uit protes teen 'n beslissing dat die 85-jarige pres. Abdoulaye Wade vir 'n derde termyn kan staan.

Volgens supt. Harona Sy het die polisie Woensdag traangas gebruik om die betogers uitmekaar te kry.

Sy het ook aan die polisie gesê om die studente in bedwang te hou omdat hulle treur oor die dood van een van hul mede-studente.

Woensdag se botsings is die derde dag van betogings nadat die land se hoogste hof Wade toegelaat het om vir 'n derde termyn te staan.

Die grondwet was hersien en 'n maksimum termyn van twee jaar is ingestel. Baie Sengalese sowel as internasionale kenners sien die hof se besluit egter as polities gemotiveerd.

Dinsdag het duisende betogers bymekaargekom en gevra dat Wade die trekpas kry.

Dit is nog nie bekend of die student, wat deur die plaaslike media as Mamadou Diop geïdentifiseer was, omgery is en of hy geval het en vertrap is nie.

Volgens Sy is hulle besig om sy dood te ondersoek. Hy het egter gesê dit is hoogs onwaarskynlik dat die student deur een van die polisie se pantservoertuie omgery was.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: abdoulaye wade  |  senegal  |  botsings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 184,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.