Seerowers dood twee polisiebeamptes

2011-02-08 09:32
Tweets Share Share line Print

Yaoundé - Twee paramilitêre polisiebeamptes van Kameroen is Maandag deur seerowers vermoor.

Dit kom ‘n dag nadat 11 regeringsbeamptes in die land se Bakassi-skiereiland ontvoer is, het ‘n plaaslike beampte gesê.

Cornelius Edonde, die burgemeester van Kombo Etindi, ‘n eiland binne die skiereiland, het gesê dat 11 beamptes ‘n groep van die Verenigde Nasies wat ‘n opname op Bakassi gaan doen het, vergesel het toe hulle Sondag in ‘n hinderlaag gelok is.

Die slagoffers sluit in die burgemeesters van twee ander eilande en hulle personeel, het Edonde gesê.

“Toe die boot waarop die burgemeesters van Kombo Abedimo en Idabato met nege ander mense aan boord op pad terug was, het ‘n groep onbekende, gewapende mans die boot oorval en hulle na ‘n onbekende bestemming geneem,” het hy gesê.

Maandagmiddag is twee paramilitêre polisiebeamptes wat na die ontvoerde mense gesoek het, dood in ‘n botsing in die Bakassi-skiereiland.

Edonde het gesê dat hy bang is die aanvalle word deur die Bakassie Vryheidsvegters uitgevoer.

Die groep is ‘n militante faksie wat gekant is teen die feit dat die olieryke skiereiland deur Kameroen beheer word.

-Volg Nuus24 op Twitter.

-SAPA

 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 184,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.