Saif is 'in goeie hande'

2011-11-22 10:07
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Abdel Rahim al-Kib, die tussentydse premier van Libië, het Maandag gesê dat Libië se nuwe regering Dinsdag bekendgemaak sal word.

Hy het ook vrese besweer dat Saif al-Islam, 'n seun van Muammar Gaddafi, mishandel word.

“Ons het besluit om die regering Dinsdag aan te kondig. Ons werk hard daaraan om te verseker dat ons 'n standvastige, samehangende en bevoegde regering kry,” het hy tydens ‘n mediakonferensie gesê.

Kib het gesê dat hy Maandag ‘n vergadering met die Nasionale Oorgangsraad (NOR) gehad het om die nuwe regering te bespreek.

Abdel Hafiz Ghoga, die NOR se adjunk-voorsitter, het Sondag gesê die aankondiging van die nuwe regering, wat oorspronklik daardie dag gemaak sou word, is met 48 uur uitgestel.

Hy het nie ‘n rede vir die vertraging gegee nie, maar dit blyk die inhegtenisname van Saif al-Islam, een van Muammar Gaddafi se seuns, te wees.

“Ons wil almal verseker dat Saif in goeie hande is. Hy word goed behandel, 'n honderd maal beter as wat hy en sy pa ooit die Libiese bevolking behandel het,” het Kib gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Shake It! 1.6 5-dr
2007
R 137,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 TFSi Sportline DSG
2006
R 229,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.