SA-onderhandelaars wil Zim-regering salf smeer

2009-12-01 14:46
Tweets Share Share line Print

Harare – ‘n Nuwe Suid-Afrikaanse onderhandelingspan het sy eerste reeks gesprekke met pres. Robert Mugabe van Zimbabwe gevoer in ‘n poging om verskille in die gespanne eenheidsregering op te los.

“President Robert Mugabe het gister die Suid-Afrikaanse onderhandelspan ontmoet,” het die Herald-koerant berig.

Die onderhandelaars, wat Lindiwe Sisulu, minister van verdediging en militêre veterane, insluit, het Mugabe by sy regeringskantore ontmoet.

Zuma het verlede week die nuwe span aangekondig wat die streeksonderhandelinge sal behartig. Dié rol is voorheen deur oudpres. Thabo Mbeki vervul.

Die span het ook onderhandelaars van Mugabe se Zanu-PF party, asook premier Morgan Tsvangirai se Movement for Democratic Change (MDC), ontmoet, het die Herald verder berig.

Die eenheidsregering wat in Februarie tot stand gebring is, was deurtrek met dispute en het daartoe gelei dat Tsvangirai die kabinet in Oktober vir drie weke geboikot het.

Streeksleiers van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) het Zuma aangestel om die partye te help om hul verskille oplos.

Van die kwessies wat ter sprake is, is die aanstelling van die goewerneur van die reserwebank asook die prokureur-generaal.

- AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Shake It! 1.6 5-dr
2007
R 137,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 TFSi Sportline DSG
2006
R 229,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.