SA ambassade in Mosambiek gesluit

2010-09-02 05:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse regering het sy ambassade in Mosambiek gesluit ná gewelddadige betogings oor stygende pryse in die hoofstad Maputo, het die SABC Woensdag berig.

Die pad na Suid-Afrika is ook gesluit ná betogers die roete afgesper en 'n vulstasie in Matola tussen Maputo en die grenspos aan die brand gesteek het.

"Suid-Afrikaners wat na Mosambiek reis moet hul lugdienste of ambassade kontak om uit te vind oor die situasie in die land," het Saul Molobi, woordvoerder van internasionale betrekkinge, gesê.

Baie Suid-Afrikaners kan glo ook nie by die lughawe uitkom nie.

Die polisie in Mosambiek het vier mense doodgeskiet en 27 gewond toe hulle op betogers losgebrand het.

- SAPA

Lees meer oor: mosambiek  |  geweld

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Ag ek hoop die queen geniet dit. Nou het sy darem lekker kos en drank op die tafel terwyl haar landgenote vrek van die honger. Net jammer sy mors duisende wat daar nie is nie of is dit nou eintlik wat ons prezzie vir haar gegee het. Mag sy stik in haar kreef en in Joburg algemeen beland. Ai ons bly tussen swape. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 169,995.00

TOYOTA

Tazz 130 XE 5-dr
2004
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.