S-Soendan: nuwe valuta is 'ekonomiese oorlog'

2011-07-26 19:53
Tweets Share Share line Print

Juba – ‘n Suid-Soedannese beampte het Noord-Soedan daarvan beskuldig dat hulle ‘n “ekonomiese oorlog” begin het deur ‘n nuwe valuta aan te neem.

Die besluit kan die sukkelende nuwe regering van Suid-Soedan met tasse vol nuttelose valuta laat, het die beampte gesê.

Die noorde se regering in Kartoem het Sondag sy nuwe geldeenheid bekend gemaak. Suid-Soedan het sowat ‘n week gelede eers begin om sy nuwe geldeenheid te gebruik nadat die land op 9 Julie onafhanklikheid gekry het. Beide die ou en die nuwe valuta word Ponde genoem.

Pagan Amum, die sekretaris-generaal van die suidelike regering, het gesê dat die noordelike regering ‘n ooreenkoms verbreek het. Die noorde het ooreengekom om nie ‘n nuwe valuta aan te neem vir die eerste ses maande nadat die suide dit gedoen het nie.

Hy het gesê die verwikkeling sal die suidelike regering ten minste $700 miljoen (sowat R4.6 miljard) kos. Dit is ‘n verdere uitdaging vir die onderontwikkelde land, wat begin om aan basiese behoeftes van sy meer as 8 miljoen burgers te voorsien.

Suid-Soedan is ryk in olie, maar is een van die wêreld se armste en swakste ontwikkelde lande.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: suid-soedan  |  soedan  |  valuta

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior Service Account Manager (CRM development experience)

Cape Town, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

EXCEL ANALYST

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Customer Engineer

Somerset West, Cape Town, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
R6000 - R9000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Shake It! 1.6 5-dr
2007
R 137,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 TFSi Sportline DSG
2006
R 229,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.