Rwandese verdagte in SA

2010-03-11 12:50
Tweets Share Share line Print

Londen – Een van Rwanda se top-diplomate het gesê hulle het druk op Suid-Afrika geplaas om ‘n generaal uit te lewer wat daarvan verdink word dat hy Rwanda wou destabiliseer.

Louise Mushikiwabo, minister van buitelandse sake, het gesê daar is ernstige aanklagtes teen lt. genl. Kayumba Nyamwasa, wat glo in Suid-Afrika is.

Sy het Woensdag in Londen gesê dat Nyamwasa daarvan verdink word dat hy Rwanda wou destabiliseer terwyl hy nog in die land was, en ook terwyl hy in Indië was, waar hy onlangs as ‘n ambassadeur diens gedoen het.

Daar is glo betroubare inligting wat kan bewys dat Nyamwasa en nog ‘n verdagte betrokke was.

Die Rwandese regering het hom daarvan beskuldig dat hy betrokke was by ‘n reeks bomontploffings wat op 19 Februarie in Rwanada se hoofstad plaasgevind het. Een persoon is dood in die aanvalle wat in Kigali plaasgevind het, en 30 ander beseer.

- Sapa
 

Lees meer oor: afrika-politiek  |  aanvalle

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.