Rwanda verwelkom DRK-ambassadeur

2009-07-23 12:12
Tweets Share Share line Print

Pres. Paul Kagame

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kigali, Rwanda -  Rwanda het die nuwe ambassadeur vir die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), meer as 10 jaar na die twee nasies diplomatieke bande afgebreek het, aanvaar.

Rwanda het in ‘n verklaring gesê ‘n paneel van ministers, onder leiding van pres. Paul Kagame, het Woensdag ooreengestem om Norbert Nkulu Kilombo Mitumba as die DRK se top diplomaat in die Rwandese hoofstad Kigali, te aanvaar.

Rwanda het in Mei vanjaar Amandin Rugira as hulle ambassadeur in die DRK se hoofstad, Kinshasa, aangestel.

Dié buurlande het vir die eerste keer sederd Augustus 1998, toe Rwanda guerrillavegters van die DRK ondersteun het, weer bande gesmee.

In Januarie vanjaar het Rwanda en die DRK ‘n gesamentlike millitêre veldtog teen rebelle in die suide van die DRK, waarvan sommiges by die 1994 Rwanda volksmoorde betrokke was, geloods.   
    
-Sapa   
 

Lees meer oor: drk  |  rwanda  |  afrika politiek

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Ag ek hoop die queen geniet dit. Nou het sy darem lekker kos en drank op die tafel terwyl haar landgenote vrek van die honger. Net jammer sy mors duisende wat daar nie is nie of is dit nou eintlik wat ons prezzie vir haar gegee het. Mag sy stik in haar kreef en in Joburg algemeen beland. Ai ons bly tussen swape. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 169,995.00

TOYOTA

Tazz 130 XE 5-dr
2004
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.