Robbekongres: Nuutste data ingewag

2011-09-23 17:30
Tweets Share Share line Print

Windhoek – Die Namibiese Ombudsman, adv. John Walters, gaan wag vir die bevindinge van die Benguelakomitee alvorens hy sy voorstelle en kommentaar oor die jaarlikse robbe-oes aan die departement van visserye en mariene hulpbronne oorhandig en in die openbaar bekendmaak, het die Republikein berig.

Walters het na afloop van Dinsdag se robbekongres in Windhoek gesê die komitee se driejaarlikse opname oor die stand van die Namibiese robbevolking word in Desember vanjaar weer uitgevoer.

Die komitee bestaan uit kundiges van Namibië, Suid-Afrika en Angola.

“Ek gaan vir hierdie opname wag omdat dit die nuutste inligting sal verskaf oor die huidige stand van die robbevolking langs die Namibiese kus en of die robbe deur die jaarlikse oes uitgeroei word al dan nie.”

Walters het die week se robbekongres intussen as ’n sukses bestempel.

“Ek is bly ek het dit gedoen. Elke beswaarde het die kans gekry om sy standpunt te stel en elkeen het geskrewe stukke ingehandig wat ek deeglik gaan bestudeer. Ek sou dit as interessante voorleggings beskryf.”

– Lees die volledige artikel by die Republikein.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: namibië  |  robbe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Dis die vrees ja. My arme kleinkinders wat nog gebore moet word. Hopelik dink hul ouers daaraan om maar die land te verlaat en erens in 'n ander Westerse, Eerstewereldse land hul heil te gaan soek. Hartverskeurend vir ouers ja, maar reg en goed vir die kinders, dink ek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Strong Mid-Level Java Developers - R300K - Randburg

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R250000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.