Rebelle wis nie hoe Gaddafi se seun kon ontsnap

2011-08-23 12:15
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Waheed Burshan, die leier van Libië se Nasionale Oorgangsraad (NTC), het Dinsdag gesê hy kan bevestig dat Saif al-Islam, Muammar Gaddafi se seun, in hegtenis geneem is, maar dat hy nie kan verstaan hoe hy ontsnap het nie.

“Ons het gehoor dat hy ontsnap het. Ons kan dit nie op enige manier bevestig nie. Daar was aan my persoonlik gesê dat hy in hegtenis geneem is,” het Burshan gesê.

“Ons weet nie wat gebeur het nie. Was dit die gebrek aan ervaring van ons vegters? Die liggelowigheid van ons jeuglede?” het hy gevra.

Hy het gesê dat die NTC nie dieselfde struktuur as die Gaddafi-magte  het nie.

“Die enigste ding wat ek wel verstaan, is dat hy op 'n stadium aangehou was en toe skielik in die stad rondgehardloop het.

“Wat tussen in gebeur het, weet ek nie.”

Intussen het verskeie onbevestigde bronne beweer dat Saif by 'n versteekte deur in die plek waar hy aangehou is, uitgesluip het om te ontsnap.

Kliek hier om na die video te kyk.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: saif al-islam  |  tripoli  |  libië  |  oorlog  |  rebelle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.