Rebelle maak vordering in Sirte

2011-10-09 21:16
Tweets Share Share line Print

Sirte – Libië se revolusionêre magte het Sondag ‘n konferensiesentrum binnegeval wat vroeër ‘n sleutelbasis vir vegters lojaal aan Muammar Gaddafi was.

Die oorname van die konferensiesentrum in Sirte, die voortvlugtige Gaddafi se tuisdorp, was nog ‘n stap vorentoe in die rebelle se poging om hul oorblywende teenstand mettertyd te versmoor in die dorp.

Die onvermoë om Sirte oor te neem, meer as ses weke nadat die rebellemagte Tripoli binnegeval het, het ‘n struikelblok vir die nuwe regering, wat ‘n tydlyn vir verkiesings wil opstel, geword.

Gaddafi-ondersteuners is ook nog in beheer van Bani Walid, waar die rebellemagte hulle teen moeilike terrein vasgeloop het.

Sirte lê sowat 400 kilometer suidoos van Tripoli. Die oorname daarvan is belangrik vir die eenheid van die land se sowat ses miljoen mense, aangesien dit min of meer in die middel van die mees dig bevolkte gebied in Libië lê en die maklikste paaie tussen oos en wes daar verbyloop.

Nadat hulle drie weke lank aan die buitewyke van die stad geveg het, het die rebelle Vrydag ‘n grootskaalse aanslag van stapel gestuur. Die lojaliste het egter teruggeveg.

Die Ouagadougou-konferensiesentrum was teen Sondag in puin. Dié spog-kompleks is vroeër tydens die botsings deur die lojaliste as basis gebruik.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: sirte  |  onluste in libië

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.