Rebelle beheer strategiese punte in Tripoli

2011-08-22 08:07
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Rebelle in Libië het beheer oorgeneem van die mees strategiese plekke in Tripoli, buiten die Libiese leier, Muammar Gaddafi, se vesting in die stad, het RSG Maandag berig.

Dit volg na hewige gevegte Sondag in en om die stad plaasgevind het.

Gaddafi het vroeër op staatstelevisie gesê hy sal tot aan die einde bly, maar dit is egter onduidelik of hy hom steeds in Tripoli bevind.

Die rebelle se Nasionale Oorgangsraad het gesê Gaddafi se oudste seun, Muhamed Gaddafi, is nie beseer in 'n oor-en-weer skietery tussen sy wagte en rebelle, toe hulle op sy huis in Tripoli toegeslaan het nie.

Volgens die rebelle het hulle Seif al-Islam, nog 'n seun van Gaddafi, ook aangekeer.

Skerpskutters het Sondag tydens betogings teen die regering in Tripoli weer op inwoners geskiet.

Die Suid-Afrikaanse regering wou nie bevestig of die personeel by die ambassade in Tripoli uit die stad verwyder is nie.

Intussen het 'n skip wat deur die Internasionale Organisasie vir Migrasie gestuur is, vanuit Benghazi na Tripoli vertrek om honderde buitelanders te verwyder.

“Die meeste van die buitelanders is van Egipte, Bangladesj en die Fillipyne. Hulle sal teruggeneem word na Benghazi en vandaar na Egipte,” het Martin Jerret, 'n woordvoerder van die IOM, gesê.

 Vroeër is daar op 'n skip van Malta, wat ook buitelanders moes verwyder, geskiet en die skip was genoodsaak om terug te draai.

– Volg Nuus24 op Twitter.

RSG
 

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  tripoli  |  libië  |  rebelle  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Procurement Administrator - Port Elizabeth

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.