Pta-mans in arres in Botswana oor jag

2011-12-14 09:30
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Drie Suid-Afrikaners is Dinsdag by die Platjan-grenspos in Botswana gearresteer nadat hulle na bewering onwettig in dié land gejag het.

Die mans is al drie van Pretoria.

Hulle is glo in die besit van trofeë gevind wat horings en sebravelle insluit. Hulle het ook vleis en biltong by hulle gehad.

Die Bainesdrift-polisie in Botswana het Dinsdagaand bevestig dat drie Suid-Afrikaners gearresteer is, maar wou nie verdere inligting bekend maak nie.

Johan Jacobs, ’n mede-eienaar van die Farm Mopani-wildplaas in Botswana, het gesê die mans is bekend aan hom en het “al geruime tyd probleme veroorsaak”.

“Hulle is besig om Suid-Afrikaners in ­­Bo­tswana ’n slegte naam te gee. Ons kan nie bekostig dat mense sonder die nodige permitte hier kom jag nie.”

Die mans se dubbelkajuit-Ford is by die grenspos voorgekeer en deurgesoek. Beslag is gelê op die trofeë en die mans is deur die Botswana-polisie ondervra.

Die Botswana-polisie het gesê die mans was Dinsdagaand nog in dié land, maar dit kon nie bevestig word of hulle in aanhouding is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter


- Beeld

Lees meer oor: botswana  |  jag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Strong Mid-Level Java Developers - R300K - Randburg

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R250000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.