Parlementslid aangehou wat sê Mugabe is gay

2011-12-29 17:31
Tweets Share Share line Print

Harare – 'n Zimbabwiese parlementslid is sewe dae aangehou nadat sy gesê het pres. Robert Mugabe het gay seks met 'n ander politikus gehad, het die staatsmedia Donderdag berig.

Die staat het Lynette Karenyi van die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) daarvan beskuldig dat sy gesê het "Robert Mugabe, president van Zanu-PF, het homoseksuele seks" met 'n ander politikus gehad, het The Herald berig.

"Karenyi het na bewering pres. Mugabe beledig terwyl sy MDC-lede op 9 Desember by 'n byeenkoms by die Nhedziwa-sokkergronde in Chimanimani toegespreek het," het die koerant berig.

Mugabe, wat daarvoor bekend is dat hy al gesê het gays en lesbiërs is "erger as varke en honde" het verlede maand na die Britse premier David Cameron verwys as "satanies" omdat hy gesê het lande wat hulp van Londen wil hê moet gay regte aanvaar.

Karenyi en haar party het nie kommentaar gelewer nie, maar die koerant het gesê sy "ontken die aantygings wat teen haar gemaak word."

Sy is Donderdag op borgtog vrygelaat ná sy 'n bedrag van $200 (sowat R1 630) betaal het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: zimbabwe  |  gay regte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.