Opposisie beskuldig president van bedrog

2011-10-10 21:58
Tweets Share Share line Print

Douala – Opposisiekandidate in die Kameroense verkiesing het Maandag, ‘n dag na die verkiesing, gesê daar is gerugte van bedrog en intimidasie by die verkiesingsbusse.

President Paul Biya, wat reeds vir bykans 30 jaar die land regeer, het die grondwet verander sodat hy vir nog ‘n termyn kon meeding.

Die voorspelbaarheid van die verkiesing het die opkoms van kiesers aansienlik minder gemaak, maar die opposisie reken van hulle ondersteuners is verjaag by die stembusse.

Momo Jean de Dieu, een van die 22 kandidate, het gesê hy het gehoor dat die stembokse nie behoorlik geseël was nie en dat enigiemand dit vol stemme kon prop. Stemblaaie is ook glo by die stembusse vermis.

Albert Dzongang, nog ‘n kandidaat, het gesê hy kon nie eers vir homself stem nie want sy naam was nie op die kieserslys gewees nie.

Biya (78) het die kritiek van die hand gewys en gesê “dat volmaaktheid nie deel van die wêreld is nie.”

“Almal moet geduld met die verkiesingskommissie hê wanneer dit by eindelike foute kom. Daar was nooit enige planne vir bedrog nie. Ons staan vir ‘n deursigtige en vrye verkiesing,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.