'Oorlog in Darfoer verby'- VN

2009-09-04 10:18
Tweets Share Share line Print

Darfoer – Rodolphe Adada, die Verenigde Nasies (VN) se uittredende leier van die vredesmagte in Darfoer, het aan die inwoners gesê hulle moet van oorlogspraatjies vergeet nadat geweld en die getal sterftes in die afgelope jaar aansienlik afgeneem het.
 
Aktiviste en die inwoners van die land verskil egter van hom.

Dit het kommer onder die mense van Darfoer geskep in die sin dat daar, op internasionale vlak, minder gefokus mag word op die oorsprong van die probleme binne die oorlogsgeteisterde land.

Die VN-vredesmagte het ‘n skerp daling onder die getal sterftes weens geweld opgemerk.

Daar was slegs 16 sterftes gedurende Junie teenoor verlede jaar se 130 sterftes per maand.

"Ons kan nie meer praat van ‘n oorlog in Darfoer nie," het Adada aan AP gesê.

“Ek dink almal verstaan dit nou. Ons kan nie meer langer oor die kwessies praat nie,” het hy gesê.

Die konflik in Darfoer het in Februarie 2003 begin toe Afrika-rebelle in opstand teenoor die Soedanse regering gekom het.

Die oorlog het minstens 300 000 lewens geëis, het VN-amptenare gesê.

Sowat 2.7 miljoen mense is vanaf 2003 tot 2005 uit hul huise verjaag, het die VN bygevoeg en dié organisasie beskou dit as die wêreld se grootste humanitêre krisis ooit.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: vn  |  oorlog  |  soedan

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.