Ontvoerders se lyke lê buite Nigeriese polisiestasie

2011-10-28 12:01
Tweets Share Share line Print

Eket – Nigeriese owerhede het Donderdag die lyke van sewe vermeende ontvoerders, wat tydens ‘n skietgeveg doodgeskiet is, buite ‘n polisiestasie gelos vir mense om na te kyk.

Honderde mense het na die lyke gaan kyk – wat basies net in hulle onderklere was – in Eket in die Akwa Ibom-staat in die suide van Nigerië.

Daar is nie veel bekend gemaak oor hoe hulle dood is of wat hulle misdade was nie.

“Ek het gehoor dat hulle gekonfronteer is deur polisiebeamptes wat mense probeer red het,” het Solomon Arase, die staatspolisiekommissaris, aan AFP gesê.

“Daar was ‘n skietgeveg tussen die polisie en die ontvoerders en dit is hoe hulle dood is.”

Hy het gesê die mense “is nie uitgestal nie".

"Die polisie was besig om wettige dokumente voor te berei voordat die lyke vir nadoodse ondersoeke na die lykhuis geneem is.”

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: nigerië  |  skietgevegte  |  ontvoerders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.