Ontvoerde Chinese werkers steeds gevange gehou

2012-01-31 19:45
Tweets Share Share line Print

Soedan – Nie een van die 29 Chinese werkers wat ontvoer is tydens 'n aanval in Soedan is nog bevry nie, het die Chinese staatsmedia Dinsdag berig en gerugte ontken dat van die werkers al vrygelaat is.

Die werkers is Saterdag deur militante ontvoer.

Die staatsmedia in Soedan het Maandag berig dat 14 werkers vrygelaat is, maar die amptelike nuusagentskap Xinhua het berig al 29 werkers word steeds gevange gehou. 

Volgens Xinhua is 47 Chinese werkers tydens die aanval in die Suid-Kordofan streek van Soedan gevang. Nege-en-twintig werkers is gevange geneem, terwyl 18 gevlug het.

Die ministerie van buitelandse sake het Dinsdag gesê 'n groep is intussen na Soedan gestuur om te help met die bevryding van die werkers.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: soedan  |  ontvoerings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Strong Mid-Level Java Developers - R300K - Randburg

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R250000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.