Ontvoerde Brit siek met koors

2011-09-20 17:00
Tweets Share Share line Print

Mogadisjoe – ‘n Britse vrou wat in Somalië aangehou word nadat sy by ‘n Keniaanse strandoord ontvoer en haar man doodgeskiet is, ly aan stres en koors, het ‘n seerowerleier gesê.

“Ek is ingelig dat die gyselaar angstig en baie siek met koors is,” het Abdi Yare gesê en bygevoeg hy het met die ontvoerders vanaf sy seerowerlaer in Hobyo gepraat.

Judith Tebbutt, wat na verneem word gehoorprobleme het, is op 11 September op ‘n afgeleë strandoord naby die grens tussen Kenia en Somalië deur gewapende mans wat haar man doodgeskiet het, ontvoer.

“Sy ondervind ook probleme om met die ontvoerders te kommunikeer. Sy het vir ‘n foon gevra om haar seun en broer by die huis te bel,” het Yare gesê.

Tradisionele leiers in Amara, ‘n dorpie noord van Harardhere, Somalië, het Sondag gesê Tebbutt is van die boot waar sy deur seerowers aangehou is hierheen geskuif.

Amara is ook die dorp waar die Britse paartjie Paul en Rachel Chandler, wat in 2009 van hul seiljag ontvoer is, aangehou is.

“Die seerowers het die vrou nou na ‘n onbekende plek geneem en sal aanhou om haar te skuif sodat niemand hulle kan vind nie,” het Abdulahi Muhumad, ‘n leier in die Harardhere-streek, gesê.

“Daar is bykans twaalf gewapende seerowers wat die vrou aanhou,” het Gure Osman, nog ‘n gemeenskapleier, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: somalië  |  seerowery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 1.8 Sport
2005
R 199,995.00

FORD

Fiesta 1.6i RSi 3-dr
2001
R 54,300.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.