Ontploffing eis drie rebelle

2010-02-22 15:13
Tweets Share Share line Print

Mogadisjoe – Minstens drie rebelle van die Islamitiese Shebab-groep is dood ná ‘n raaiselagtige ontploffing wat in Mogadisjoe plaasgevind het.

Die ontploffing, wat Sondag in die Hamarjadid-buurt van Mogadisjoe plaasgevind het, kon regoor die Somaliese hoofstad gehoor word.

“Daar was ‘n groot ontploffing in die Hamarjadid-area en ons het die lyke van drie mense op die toneel van die ontploffing gekry. Ons het nog nie hul identiteite nie,” het ‘n Shebab-beampte aan AFP vertel.

Volgens ‘n Hamarjadid-inwoner kan ‘n mens nie naby die toneel kom nie aangesien die Shebab die area afgeblok het.

Die oorsaak van die ontploffing is nog onbekend.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: terroriste-aanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

pieter.kotze sê... En Suid Afrika is vinnig oppad in dieselfde rigting. Ons en dalk Namibia is die enigste lande op die hele vasteland wat nog na die beskawing lyk. Die res is net een groot GEMORS! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 160i 5-dr
2003
R 69,990.00

TOYOTA

Auris 2.0 XD 5-dr
2011
R 229,000.00

PEUGEOT

307 XS 2.0 AT 5-dr MY05
2006
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.