Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe wet kan Zim-ekonomie laat vou

2012-07-27 20:17
Tweets Share Share line Print

Nyanga, Zimbabwe – Die hoof van die Zimbabwiese Sentrale Bank het Vrydag gewaarsku dat die land se wankelrige ekonomie moontlik heeltemal kan vou indien die regering voortgaan met die beplande beslaglegging op meerderheidsbelange in buitelandse banke.

“Die implementering van die wet op verinheemsing en ekonomiese bemagtiging in die bankwese, moet gedoen word op 'n manier wat nie afbreuk doen aan vertroue nie aangesien enige negatiewe ontwikkelinge in die banksektor ekonomiese aktiwiteite in die land tot stilstand kan dwing,” het Gideon Gono gesê.

Hy was besig om ’n toespraak aan sakelui te lewer gedurende die jaarlikse kongres van die Confederation of Zimbabwe Industries by Nyanga, ‘n vakansiedorp in die ooste van die land.

In 2007 het Zimbabwe 'n wet van krag gemaak wat alle buitelandse banke dwing om die meerderheid van hulle aandele aan Zimbabwiërs beskikbaar te stel.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Heidelberg - 10:57 AM
    Road name: N3 Southbound
    OVERTURNED TRUCK near the Dasville Interchange - expect delays
  • Thursday Randvaal - 10:54 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.