Nóg ontvoerings, grondvergrype in Zim

2010-06-04 12:51
Tweets Share Share line Print

Harare – Wit boere en hul prokureurs sukkel met nuwe voorvalle van gewelddadige indringing op van wat nog oorbly van die gemeenskap se plase, het beamptes van ‘n landbou-vakbond Donderdag gesê.

Ontvoerings en onwettige oornames van grond het die afgelope twee weke plaasgevind.

Die land se kommersiële gemeenskap van boerdery het aanvanklik sowat 5 000 boere gehad.

Sedert 2000 word die plase op ‘n gewelddadige wyse oorgeneem.

Die plaasoornemings het die land se ekonomie verwoes en sowat 3 miljoen werkers haweloos gelaat.

Vakbonde beraam dat sowat 400 wit boere steeds boer, maar onder konstante bedreigings is.

In die Bubye-distrik is ses boere in hegtenis geneem en geforseer om talle aande in die tronk deur te bring nadat die staat se sekuriteitsbeamptes hul plase oorgeneem het.

Hulle is almal daarvan aangekla dat hulle die staat se grond onwettig gebruik.

Geweld en bedreigings teenoor wettige boere neem toe.

Volgens ‘n woordvoerder vir die kommersiële boerevereniging van Suider-Afrika is dit moeilik om te sien hoe dié misdaad voortgaan ten spyte van die koalisieregering wat al meer as ‘n jaar lank die land saam regeer.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: zimbabwe  |  plase  |  grondbesetting

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2008
R 67,995.00

MAZDA

Mazda3 1.6i
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D 4x4 SRX Dsl PU MY10
2011
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.