Nóg ‘n Soedannese koerant word gesluit

2011-09-28 18:02
Tweets Share Share line Print

Kartoem – Soedannese veiligheidsbeamptes het Dinsdag die onafhanklike Al-Jarida-koerant gesluit, het die koerant se redakteur aan AFP gesê.

Volgens regtegroepe is dit die jongste in ‘n vlaag van politiese onderdrukking in die media in dié land.

“Veiligheidsbeamptes het na die gebou gekom en ons ingelig dat daar besluit is dat veiligheidsmagte alles wat aan die koerant behoort, in beslag gaan neem,” het Saad al-Din Ibrahim gesê.

Die veiligheidsmagte het die personeel beveel om die gebou te verlaat en het dit gesluit. Daar is geen rede vir hulle optrede aan die personeel verskaf nie.

Soedan se intelligensiediens het ‘n reputasie daarvoor dat hulle koerante in die middel van die nag besoek en dan eis dat sekere artikels nie gepubliseer word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: soedan  |  koerante  |  persvryheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2008
R 67,995.00

MAZDA

Mazda3 1.6i
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D 4x4 SRX Dsl PU MY10
2011
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.