Nog ‘n Gaddafi-seun in Niger

2011-09-12 16:09
Tweets Share Share line Print

Niamey – Saaido Gaddafi, een van Muammar Gaddafi, die ontsetelde Libiese leier, se seuns, het Sondag in Niger aangekom, het ‘n regeringswoordvoerder gesê.

“Op 11 September het ‘n patrollie van Nigerynse gewapende magte ‘n konvooi voorgekeer. Een van Gaddafi se seuns is in dié konvooi gevind,” het Marou Amadou gesê.

Dit was Saadi Gaddafi, “die sokkerspeler”, het Amadou, wie ook die Nigerynse minister van justisie is, gesê.

“Op die oomblik is die konvooi na Agadez, in die noorde van Niger, op pad. Hulle behoort of Sondag of Maandag daar aan te kom,” het hy gesê.

Saadi (38), die derde van Gaddafi se sewe seuns, word as ‘n rokjagter beskryf en het sy sokkerloopbaan laat vaar en in 2004 by die weermag aangesluit, waar hy die bevelvoerder van ‘n elite-afdeling was.

Niger het Vrydag beloof om internasionale ooreenkomste na te kom as gesoekte Libiërs die land binnekom.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2008
R 67,995.00

MAZDA

Mazda3 1.6i
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D 4x4 SRX Dsl PU MY10
2011
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.