Nóg 3 sterf in Nigeriese aanvalle

2012-01-05 23:03
Tweets Share Share line Print

Maiduguri – Die polisie het gesê dat drie mense dood is in aanvalle wat moontlik deur ‘n sekte uitgevoer is, ondanks die feit dat ‘n noodtoestand in die noordooste van Nigerië uitgeroep is.

Simeone Midenda, hoof van die polisie in die Borno-staat, het Woensdag gesê twee vermeende lede van Boko Haram, ‘n Islamitiese sekte, het die hoof van die Shehuri-gebied in Maiduguri Dinsdagaand doodgeskiet.

Tanko Lawan, polisiehoof in die Yobe-staat, het gesê vermeende lede van die sekte het ook die hoof van die Damaturu-omgewing doodgeskiet.

Intussen is ‘n meisie tydens ‘n skietgeveg in die Jigawa-staat in die noorde van die land, waar die noodtoestand nie van krag is nie, doodgeskiet. Die sekte het 'n polisiestasie in die gebied aangeval.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: nigerië  |  boko haram

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2008
R 67,995.00

MAZDA

Mazda3 1.6i
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D 4x4 SRX Dsl PU MY10
2011
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.