Nigeriese universiteit sluit weens bomdreigemente

2011-07-12 17:17
Tweets Share Share line Print

Maiduguri – ‘n Openbare universiteit het gesê hy gaan vir ‘n onbepaalde tyd sy deure toemaak nadat hy bomdreigemente van ‘n radikale Moslem-sekte in die noordooste van Nigerië gekry het.

Ahmed Mohammed, ‘n woordvoerder van die universiteit van Maiduguri, het Dinsdag gesê die universiteit kon nie meer die veiligheid van sy 35 000 studente waarborg nie.

Die universiteit het glo twee briewe van ‘n radikale sekte, bekend as Boko Haram, ontvang wat die instituut met bomaanvalle gedreig het.

Boko Haram, wat “westerse onderrig is kerkskendery” in die plaaslike Hausa-taal beteken, is vir die afgelope jaar verantwoordelik vir die moord op veiligheidsbeamptes en plaaslike leiers in die omgewing.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... Penelope, jy moet daarom besef, Suid-Afrika is in die proses om 'n provinsie van Sjina te word... Een van die dae sal Mandaryns ook as 'n skoolvat bygevoeg word ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2008
R 67,995.00

MAZDA

Mazda3 1.6i
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D 4x4 SRX Dsl PU MY10
2011
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.