Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nigerië: President besoek vloedslagoffers

2012-10-12 10:44
Tweets Share Share line Print

Lokoja – Goodluck Jonathan, president van Nigerië, het Donderdag duisende vloedslagoffers in die land besoek en die vloede as ‘n “nasionale ramp” beskryf.

Die Rooikruis het verlede maand berig dat 184 mense reeds in die vloede gesterf het en 64 000 dakloos gelaat is.

Jonathan het Donderdag die noordelike Kogi-provinsie besoek waar sowat 150 000 hektaar grond al vernietig is.

“Ons is verskriklik hartseer oor hierdie vloede in ons land. Dit is ‘n nasionale ramp,” het Jonathan tydens sy besoek gesê.

“Ons beraam nog planne hoe om almal terug in hul huise te kry na die vloede. Die regering doen alles wat hulle kan om die effekte vir julle te versag. Dit sal gou verby wees.”

Daar is sover nog geen effek gewees op olieproduksie nie, maar die kakao-industrie het verlede maand gesê dat hulle nie eens naby hul teiken van 300 000 ton kakao gaan kom nie.

“Ek het al my hoop in die lewe verloor omdat ek alles verloor het,” het Dan Musa Mosiji gesê, maar hy het bygevoeg dat hy gerusgestel is deur die regering se belofte dat hulle hervestig sal word.

“Ons grootste probleem op die oomblik is dat ons nie huisvesting het vir al die slagoffers nie,” het Jubril Ebiloma, ‘n Rookruis-amptenaar, gesê.

Nigerië se reënseisoen strek gewoonlik vanaf Maart tot September.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Reuters

Lees meer oor: goodluck jonathan  |  nigerië  |  vloede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 08:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road
  • Wednesday Bryanston - 08:22 AM
    Road name: Ballyclare Drive Both Ways
    DELAYS through Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.