Nigerië- Die nagevolge

2009-08-03 14:51
Tweets Share Share line Print

Maiduguri, Nigerië- Polisie in die Noorde van Nigerië het ‘n ondersoek geloods om te bepaal hoe ‘n plaaslike Islamitiese sekte daarin kon slaag om die land in ‘n golf van vrees vas te vang.

Dit kom nadat sowat 700 persone gesterf het tydens die onluste verlede week.

Die drama het Vrydag tot ‘n einde gekom toe weermagtroepe die leier van die radikale Islamiete doodgeskiet het.

Mohammed Yusuf is gevang toe troepe op Militante van die Radikale Islamiete, wat  in ‘n moskee in Nigerië vergader het, toegesak het.

Baie meen nou dat hulle die regering vooraf gewaarsku het dat dié sekte gevaarlik kan wees.

Die onrus het begin toe lede van sekte twee polisiekantore in Nigerië aangeval het.  Die groep wat as Boko Haram, bekend staan het eers ‘n polisiekantoor in in Bauchi, noord van Nigerië, aangeval.

Nóg twee aanvalle het oornag in Yobe en Borno plaasgevind.

Geweld het vinnig oor die land versprei.

Plaaslike owerhede het Sondag die liggame van die slagoffers van die onluste in ‘n massagraf gegooi.

Die regering en departement van gesondheid het sowat twee dae lank gewerk om die strate weer skoon te kry.

Die polisie het reeds in die laaste paar dae sowat 20 verdagtes in hegtenis geneem wat moontlik aan die skete behoort het.

Die ondersoek duur steeds voor.

–Sapa, AFP

Lees meer oor: onluste  |  nigerie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Navorser sê... Siestog??? Intussen word one EIE mense met panga's opgekap, en ons mag nie daarop reageer nie. 'n 5 Jarige dogter is stom na die wreede moord op haar pa, maar ons moet reageer op ONWETTIGES wat in "nood" verkeer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Apple Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Elantra 1.6 GLS AT MY98
2002
R 72,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2010
R 219,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02
2007
R 209,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.